Hime Muscadel About Us Conservation Members Contact Us

'n Goed gebalanseerde effe-soet witwyn met vars tropiese vrugte geure en 'n romerige appel smaak.

A well balanced off-dry wine with fresh tropical fruit aromas and a creamy apple taste.

Aantreklike witwyn met soet heuninggeure en 'n ryp vrugtige smaak.

Attractive wine with sweet honey flavour and ripe fruity palate.

Elegante droƫ witwyn. Heerlike vrugtegeur en talmende nasmaak.

An Elegant dry white wine with lovely fruit aromas with a lingering finish.

n Ryp vrugtige wyn met heerlike rooibessiegeure. Hierdie wyn kan jonk geniet word of verouder dit vir 'n paar jaar.

A ripe fruity wine with delicious cassis aromas. The wine can be enjoyed young, or can be cellared for a couple of years.

Elegante vrugtige wyn met heerlike bessie- en spesserygeure.Gemaak van spesiaal geselekteerde druiwe. Kan nou geniet word of verouder dit vir 'n paar jaar. Dit is 60:40 versnit van Merlot en Ruby Cabernet.

An elegant, fruity wine made from specially selected grapes. This wine can be enjoyed while young or cellar it for a couple of years. It's a 60:40 blend between Merlot and Ruby Cabernet.

Geen suiker bygevoeg nie en alkoholvry.

No suger added and alcohol free.